Hebreërs 4: 1-11

Skrifgedeelte: Hebreërs 4: 1 – 11 Fokusvers: Hebreërs 4: 9 en 10 Heidelbergse Kategismus Sondag 7 (V&A 20 en 21) Vraag: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Antwoord: Nee; maar slegs die wat deur ‘n ware geloof in Hom ingelyf word en al sy weldade […]
Esegiël 18: 1 -20

Skrifgedeelte: Esegiël 18: 1 -20 Fokusvers: Esegiël 18: 20(a) Tema: Geen mens kan vir ‘n ander se sonde betaal nie, behalwe Hy wat volmaak Mens én God is. Heidelbergse Kategismus Sondag 6 Vraag: Waarom moet hy ‘n ware en regverdige mens wees? Antwoord: Omdat die geregtigheid van God eis dat die menslike natuur wat gesondig […]
Mattheus 7: 1 – 5 en 1 Korintiërs 4: 1 – 5

Skriflesing: Mattheus 7: 1 – 5 en 1 Korintiërs 4: 1 – 5 Fokusverse: Mattheus 7: 4 en 5, asook 1 Korintiërs 4: 4 Tema: Dit is die Here wat oordeel; geen mens kan homself/haarself óf ander oordeel nie Inleiding Ons almal weet hoe dit voel om deur ander mense geoordeel te word. Ons almal […]
1 Korintiërs 5: 1 – 13

Skrifgedeelte: 1 Korintiërs 5: 1 – 13 Fokusgedeelte: 1 Korintiërs 5: 11 Tema: Wanneer ons wérklik besef waaruit God ons gered het, sal ons versígtig ons vriende kies. Inleiding Die ou gesegde sê: “Meng jou met die semels, dan vreet die varke jou op.” Vir ons kinders wat dit nie ken nie: Dit beteken dat […]