Romeine 13: 1 – 7
Skrifgedeelte: Romeine 13: 1 – 7 Fokusvers: Romeine 13: 1 Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 36 Tema: Omdat God aan die owerheid gesag gee, onderwerp ons onsself aan hulle gesag Inleiding Ons behandel vandag ‘n gedeelte wat vir baie gelowiges ongewild is. Nie omdat hulle nié die boek, Romeine, ken nie, maar eerder omdat hulle nie altyd […]
Handelinge 2: 14 – 36
Skrifgedeelte: Handelinge 2: 14 – 36 Fokusvers(e): Handelinge 2: 24 en 32 – 33 Tema: Die dood het geen houvas op Christus en sy kerk nie. Getuig van sy oorwinning! Inleiding Vir baie van ons is dit belangrik om in iets vir iemand anders te beteken. Dalk is dit jou doel om hierdie jaar ‘n […]
Handelinge 2: 1 – 13
Skrifgedeelte: Handelinge 2: 1 – 13 Fokusvers: Handelinge 2: 4 Tema: Die Heilige Gees vervul gelowiges om van God te getuig. In watter taal praat jy? Inleiding Dink vir ‘n oomblik: Hoe sou jy op die uitstorting van die Heilige Gees gereageer het? Wat sou jy gedoen het as jy skielik ‘n geluid uit die […]
Handelinge 1: 1 – 11
Skrifgedeelte: Handelinge 1: 1 – 11 Fokusvers: Handelinge 1: 8 Tema: Die Heilige Gees bekragtig ons om van Christus te getuig Inleiding Verlede jaar het ek my jaar se bediening afgesluit met ‘n preek waar ons gehoor het dat ons “kinders van God” is. Vanuit die Woord en die Belydenis het ons die wonderlike belofte […]