Skrifgedeelte: Handelinge 8: 1 – 25

Skrifgedeelte: Handelinge 8: 1 – 25 Fokusverse: Handelinge 8: 4, 20 en 21 Tema: Wanneer die Evangelie verkondig word, is die Heilige Gees aan die werk – ‘n Gawe wat ‘n mens nie kan koop nie. Inleiding Soos ons in die vorige preek uit Handelinge gehoor het, is die diaken, Stefanus, gestenig. Omdat hy die […]

Handelinge 6: 1 – 15; 7: 51 – 60

Skrifgedeelte: Handelinge 6: 1 – 15; 7: 51 – 60 Fokusverse: Handelinge 6: 3 en Handelinge 7: 55 Tema: Die Vader rus ons ten volle met die Heilige Gees toe sodat ons Jesus Christus kan raaksien en uitwys Inleiding Die Nuwe-Testamentiese kerk is besig om met ‘n geweldige spoed te groei. Die eerste gemeente is […]

Handelinge 5: 12 – 42

Skrifgedeelte: Handelinge 5: 12 – 42 Fokusgedeelte: Handelinge 5: 38 en 39 Tema: As iets van God af kom, sal geen mens dit kan keer nie. Is jy bereid om Hom daarvoor te vertrou? Inleiding Dit lyk vir ons asof min dinge die apostels régtig pla. Nét in die vorige hoofstuk het ons  Ananias en […]