Handelinge 9: 1 – 27
Skrifgedeelte: Handelinge 9: 1 – 27 Fokusverse: Handelinge 9: 5, 10 en 15 Tema: Wat is jou reaksie wanneer God beloof om die onmoontlike moontlik te maak? Inleiding Ons het tot dusver nou al ‘n paar keer van Saulus in die boek, Handelinge, gehoor. Lukas maak sy lesers stadig maar seker gewoond aan hierdie kontroversiële […]
Handelinge 8: 26 – 40
Skriflesing: Handelinge 8: 26 – 40 Fokusverse: Handelinge 8: 32 en 33 se laaste sin. Tema: Die Paaslam is geslag – Sy lewe is beëindig; of is dit? Inleiding Die diaken, Filippus, is steeds besig om die Evangelie buite Jerusalem te verkondig. Ons moet onthou dat hy die eerste gelowige was wat amptelik die Goeie […]