Efesiërs 6: 1 – 9

Skrifgedeelte: Efesiërs 6: 1 – 9 Fokusvers(e): Efesiërs 6: 1  Heidelbergse Kategismus Sondag 39 Tema: God maak my sý kind en gee aan my aardse ouers deur wie Hy my regeer Inleiding Ons leef in die eeu van stakings, opstande en betogings. Dit is glad nie ‘n vreemde verskynsel as ‘n mens ‘n groep mense […]

1 Samuel 1: 1-23; Eksodus 1: 8-2: 10; Rut 1: 1-17

Skrifgedeelte: 1 Samuel 1: 1-23; Eksodus 1: 8-2: 10; Rut 1: 1-17 Fokusverse: 1 Samuel 1: 11 en Rut 1: 16 en 17 Tema: Die Heilige Gees sorg dat ‘n gelowige ma haar verpligting teenoor haar kinders gehoorsaam uitleef Inleiding “Dit is my Má wat my die meeste van die Here vertel het.” “Dit is […]

Lukas 22: 14 – 30

Skriflesing: Lukas 22: 14 – 30 Fokusvers: Lukas 22: 15 Tema: Jesus Christus begeer om sy laaste ete saam met sondaars te eet. Het ons dieselfde begeerte in ons harte teenoor Hom? Inleiding Mense vra soms vir mekaar: “Wat sou jy wou eet, as jy geweet het dat dit jou laaste ete op aarde is?” […]

Josua 24: 1 – 15

Skrifgedeelte: Josua 24: 1 – 15 Fokusverse: Josua 24: 14 en 15 Tema: God eis onverdeelde trou aan Hom; die besluit om Hom te dien, lê egter by die mens. Inleiding In Josua hoofstuk 24 is Josua aan die einde van sy lewe. Hy is besig om sy laaste woorde van wysheid aan die volk, […]