Klaagliedere 5: 1 – 22
Skrifgedeelte: Klaagliedere 5: 1 – 22 Fokusverse: Klaagliedere 5: 21 Tema: Regdeur die eeue bekeer God sy kerk. Begeer ons stééds om bekeer te word. Inleiding Die boek, Klaagliedere, is vir baie mense ‘n negatiewe en vervelige boek. Bloot die naam van hierdie boek, sit baie mense af en veroorsaak dat baie gelowiges nie die […]
2 Tessalonisense 1: 1 – 12
Skrifgedeelte: 2 Tessalonisense 1: 1 – 12 Fokusverse: 2 Tessalonisense 1: 9 en 10 Tema: Die hemelse Regter kom aarde toe om te kom oordeel. Voel jy verskrik of vertroos? Heidelbergse Kategismus Sondag 19 Inleiding Ons kyk vanoggend na die laaste van drie preke oor die oorwinning van ons Here, Jesus Christus. Twee weke gelede […]
Johannes 14: 1 – 20
Skrifgedeelte: Johannes 14: 1 – 20 Fokusverse: Johannes 14: 1 – 3 Heidelbergse Kategismus Sondag 18 Tema: Christus se Hemelvaart is nie iets om oor te treur nie, maar ‘n betroubare waarborg. Inleiding Hoe reageer jy wanneer jy iemand vir oulaas moet groet? Ewe skielik sê iemand vir jou dat dit sopas julle laaste gesprek […]
1 Petrus 1: 3 – 12
Teksgedeelte: 1 Petrus 1: 3 – 12 Fokusverse: 1 Petrus 1: 3 – 5 Heidelbergse Kategismus Sondag 17 Tema: God wek Christus op uit die dood sodat jy kan lewe. Inleiding As ons 1 Petrus 1: 1-12 lees kry ons hóóp vir ons lewe vandag. Belangriker nog – ons kry hóóp vir die lewe hierna. […]