Psalm 23: 1 – 6

Skrifgedeelte: Psalm 23: 1 – 6 Fokusvers: Psalm 23: 1 Tema: Omdat die Here my Herder is, ly ek nie gebrek nie Inleiding N.a.v. ‘n hele paar lidmate in ons gemeente wie onlangs geliefdes aan die dood afgestaan het, of wie geraak is deur ‘n familielid of vriend wat ernstig siek is, kyk ons vanoggend […]