Esegiël 1:1-2:4

Teksgedeelte: Esegiël 1:1-2:4 Fokusvers: Esegiël 1:28b Tema: Op grond van God se heerlikheid moet ons met verwondering voor Hom neerval en na sy stem luister Hoofpunt 1: God is heerlik Hoofpunt 2: Ons moet met verwondering voor Hom neerval en na sy stem luister. Inleiding Met die eerste oogopslag is ons teksgedeelte verstommend. Dit bevat […]
Mat. 6: 25-34

Teksgedeelte: Mat. 6: 25-34 Fokusvers: v33 Tema: God sorg vir ons, daarom moet ons nie bekommerd wees nie en onsself beywer vir die koninkryk van God. Hoofpunt 1: God sorg vir ons Hoofpunt 2: Ons hoef nie bekommerd te wees nie Hoofpunt 3: Ons moet eerder onsself beywer vir die koninkryk van God. Inleiding Broers […]
Genesis 15:1-21

Teksgedeelte: Genesis 15:1-21 Fokusvers: v17-18 Tema: Die Here is altyd getrou aan die verbond wat Hy met ons gesluit het en daarom kan ons altyd op Hom vertrou. Hoofpunte: Inleiding Broers en susters. Ons almal sukkel om te vertrou op die Here. Dit is dalk nie in ons gedagtes so nie, maar ʼn mens kan […]