Gen. 32:1-32

Teksgedeelte: Gen. 32:1-32 Fokusvers: Gen. 32: 27-28 27 Toe vra die man: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “Jakob.” 28 Die man het gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel, want jy het teen God en teen mense ’n stryd gevoer en jy het dit end-uit volgehou.” Agtergrond voor die […]

Efesiërs 2:1-10

Efesiërs 2:1-10 – HK Sondag 1 V&A 2. Teksgedeelte: Efesiërs 2:1-10 Fokusvers: v4 – v5 Sondagsafdeling: HK Sondag 1 V&A 2 Tema: Ons is gered van ons sonde, deur Christus om goeie werke te doen. Hoofpunt 1: Ons is gered van die Sonde Hoofpunt 2: Ons is deur Christus gered Hoofpunt 3: Ons is gered […]

Genesis 28: 1-22

Teksgedeelte: Gen. 28: 1-22 Fokusvers: v16-v17 Tema: Die Here is hier. Besef ons dit? Hoofpunt 1: Die Here is hier. Hoofpunt 2: Die Here is hier. Besef ons dit? Agtergrond (voor skriflesing) Om die hoofstuk wat ons gaan lees reg te verstaan, moet ons eers die konteks of geskiedenis waarbinne dit staan, bespreek. Dit is […]

Rom. 8: 28-39

Teksgedeelte: Rom. 8: 28-39 Fokusvers: v38-v39 Sondagsafdeling: Sondag 1 – V&A 1&2 Tema: Ons behoort in lewe en in sterwe aan Christus omdat Hy ons losgekoop het van ons sonde sodat ons nou tot eer van Hom kan lewe Hoofpunt 1: Ons behoort in lewe en in sterwe aan Christus. Hoofpunt 2: Hy het ons […]