Jona 3:1-10

Teksgedeelte: Jona 3:1-10 Fokusvers: 4,5 Tema: God se woord bring ons en ander tot bekering. Hoofpunt 1: God se woord Hoofpunt 2: God se woord bring ons en ander tot bekering. Inleiding Broers en susters, in hierdie derde hoofstuk vanuit die boek van Jona, staan die tema van bekering sentraal. Die vraag wat dit ons […]
Hebreërs 4: 8-16

Teksgedeelte: Hebreërs 4: 8-16 Fokusvers: v14 Belydenis: HK So. 11 & 12 V&A 29-32 Tema: Christus Jesus is ons gesalfde redder en ons moet in Hom glo en Hom volg. Hoofpunt 1: Christus Jesus is ons gesalfde redder. Hoofpunt 2: Ons moet in Hom glo. Inleiding Broers en susters, weet ons wie Jesus is? Weet […]
Kolossense 1:13-23

Teksgedeelte: Kolossense 1:13-23 Fokusgedeelte: v13 Tema: Omdat ons kinders van God is deur Christus het die mag van die duisternis nie ʼn houvas op ons nie. Hoofpunt 1: Ons is kinders van God deur Christus. Hoofpunt 2: Die mag van die duisternis het nie houvas op ons nie. Inleiding Baie van ons is bang vir […]