Hab. 1:1-17

Teksgedeelte: Habakuk 1:1-17 Fokusgedeelte: Habakuk 1:12 Tema: God is ons ewige heilige rots waarop ons moet vertrou, al verstaan ons nie hoekom Hy doen wat Hy doen nie. Hoofpunt 1: God is ons ewige heilige rots. Hoofpunt 2: Ons moet op Hom vertrou, al verstaan ons nie hoekom Hy doen wat Hy doen nie. Inleiding […]

1 Kor. 15:12-28

Teksgedeelte: 1 Kor. 15: 12-28 (1983 vertaling) Fokusverse: Verse 16-20 (1983 vertaling) “As die dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie. En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. Dan is ook dié wat in Christus gesterf het, verlore. As […]

2 Kor. 5: 14-21

Teksgedeelte: 2 Kor. 5: 14-21 Fokusvers: 2 Kor. 5: 21 Belydenis: HK So. 15&16 V&A 37-44 Tema: Christus het vir ons gesterf sodat ons vir Hom kan lewe. Hoofpunt 1: Christus het vir ons gesterf. Hoofpunt 2: Ons moet vir Christus lewe. Inleiding Broers en susters, volgende week vier ons Paasfees. Dit is wanneer ons […]