1 Korintiërs 2: 1-9

Skriflesing: 1 Korintiërs 2: 1-9 (1983 Vertaling) Fokusvers: 1 Korintiërs 2: 2, 7 (1983 Vertaling) Tema: Christus die Gekruisigde; die Wysheid van God. Inleiding Daar is vandag allerhande wenke om te sorg dat mens ‘n beter openbare spreker kan word. Enige persoon wat voor ‘n groep mense optree, wil gráág die gehoor se aandag behou. […]

Josua 1: 1 – 9

Skrifgedeelte: Josua 1: 1 – 9 (2020-Vertaling) Fokusvers: Josua 1: 9 (“) Tema: Omdat God áltyd by jou is, hoef jy nie in 2024 paniekbevange te wees nie. Inleiding Dit is normaal om hierdie tyd van die jaar angstig te wees. Soveel onsekerheid lê voor. Vir baie kinders is dit die begin van ‘n nuwe […]

Lukas 2: 1 – 20; Lukas 19: 28 – 40

Skriflesing: Lukas 2: 1 – 20; Lukas 19: 28 – 40 (1983-Vertaling) Fokusvers: Lukas 2: 14 (1983-Vertaling) Tema: Bring eer aan God hierdie Kersfees! Inleiding Tydens Kersfees kan ‘n mens se fokus maklik op die verkeerde dinge wees. Baie mense is vol vreugde hierdie tyd van die jaar, maar die bron van vreugde is nie […]

Psalm 9: 1 – 21

Skriflesing: Psalm 9: 1 – 21Fokusvers: Psalm 9: 11 Tema: God laat jou nooit in die steek nie. Bely daarom – vol vertroue – sy Naam. Inleiding Psalm 7 en Psalm 9 behandel soorgelyke inhoud. Waar ons verlede week na Psalm 7 gekyk het,handel vanoggend se preek oor Psalm 9. Baie van u sal onthou […]

Psalm 7: 1 – 18

Skriflesing: Psalm 7: 1 – 18 Fokusvers: Psalm 7: 9 Tema: Onskuldig voor die Regter? Inleiding Een van die groter terugslae in die lewe is as iemand – wie jy vertrou – jou in die steek laat. Dit kán wees dat ‘n baie goeie vriend van jou, jou in die rug steek. Dit kán gebeur […]

1 Korintiërs 11: 17 – 34

Skrifgedeelte: 1 Korintiërs 11: 17 – 34 (1983-Vertaling) Fokusvers: 1 Korintiërs 11: 23 – 26 (1983-Vertaling) Tema: Die heiligheid van die Nagmaal Inleiding Is die Nagmaal so besonders soos wat baie mense dink? Verdien die Nagmaal dit wérklik om “heilig” genoem te word? Dit wat ons vandag weer gaan beleef – is dit régtig nodig […]

Psalm 66: 1 – 20

Skrifgedeelte: Psalm 66: 1 – 20 Fokusvers: Psalm 66: 20 Tema: Soli Deo Gloria! Inleiding Iets waarvoor die Protestantse Reformasie áltyd bekend sal staan, is die sg. “Vyf Solas van die Reformasie”. “Sola” of “Solo” of “Soli” dui alles op dieselfde begrip. Hierdie Latynse woord beteken om alleen – sonder enige hulp of bystand – […]

1 Konings 3: 1 – 15

Skrifgedeelte: 1 Konings 3: 1 – 15 Fokusvers: 1 Konings 3: 9 Tema: Wysheid, skerpsinnigheid, onderskeidingsvermoë en liefde Inleiding Wat sou jy antwoord indien die Here vandág vir jou gevra het: “Vra My wat Ek jou moet gee”? Indien een van óns vandag hierdie vraag moes antwoord, wat sou ons hierop antwoord? Die Here sê […]

1 Timoteus 5: 17 – 25

Skrifgedeelte: 1 Timoteus 5: 17 – 25 Fokusvers: 1 Timoteus 5: 17 en 18 Tema: Ouderlinge word weens hul roeping geëer. Inleiding Waar verlede week se preek, meestal, oor die verpligtinge van die diakens gegaan het, handel 1 Timoteus 5: 17 – 25 oor ‘n ouderling se roeping. Ons sal in vandag se preek raaksien […]

1 Timoteus 5: 1 – 16

Skrifgedeelte: 1 Timoteus 5: 1 – 16 Fokusvers: 1 Timoteus 5: 1 – 3 Tema: Om in verskillende gemeentelike-verhoudings God te eer Inleiding Die Bybelboeke, 1 en 2 Timoteus, asook Titus, staan as die sg. “Pastorale briewe” bekend. Paulus skryf hierdie briewe met één doel en dit is om aan jonger gelowiges leiding te gee […]