Jona 3:1-10

Teksgedeelte: Jona 3:1-10 Fokusvers: 4,5 Tema: God se woord bring ons en ander tot bekering. Hoofpunt 1: God se woord Hoofpunt 2: God se woord bring ons en ander tot bekering. Inleiding Broers en susters, in hierdie derde hoofstuk vanuit die boek van Jona, staan die tema van bekering sentraal. Die vraag wat dit ons […]

Hebreërs 4: 8-16

Teksgedeelte: Hebreërs 4: 8-16 Fokusvers: v14 Belydenis: HK So. 11 & 12 V&A 29-32 Tema: Christus Jesus is ons gesalfde redder en ons moet in Hom glo en Hom volg. Hoofpunt 1: Christus Jesus is ons gesalfde redder. Hoofpunt 2: Ons moet in Hom glo. Inleiding Broers en susters, weet ons wie Jesus is? Weet […]

Kolossense 1:13-23

Teksgedeelte: Kolossense 1:13-23 Fokusgedeelte: v13 Tema: Omdat ons kinders van God is deur Christus het die mag van die duisternis nie ʼn houvas op ons nie.  Hoofpunt 1: Ons is kinders van God deur Christus. Hoofpunt 2: Die mag van die duisternis het nie houvas op ons nie. Inleiding Baie van ons is bang vir […]

Jona 1:17-2:10

Teksgedeelte: Jona 1:17-2:10 Fokusvers: v6 Tema: Die Here skenk verlossing wat lei tot ons bekering Hoofpunt 1: Die Here skenk verlossing Hoofpunt 2: Die Here skenk verlossing wat lei tot ons bekering Inleiding Vandag se teksgedeelte is vir feitlik almal van ons baie bekend. Naas Dawid en Goliat, is die verhaal van Jona en die […]

Lukas 11:1-13

Teksgedeelte: Lukas 11:1-13 Fokusvers: v13 Belydenis: So. 9&10 V&A 26-28 Tema: Ons God en Vader het alles geskep, onderhou alles en bepaal alles en daarom kan ons op Hom vertrou. Hoofpunt 1: Ons God en Vader het alles geskep, onderhou alles en bepaal alles Hoofpunt 2: Ons kan op Hom vertrou. Inleiding Broers en susters, […]

Kol. 1:1-12

Teksgedeelte: Kol. 1:1-12 Fokusgedeelte: Kol. 1:6 Tema: Ware kennis en begrip van God se genade dra vrug in ons lewens.   Hoofpunt 1: Ware kennis en begrip van God se genade Hoofpunt 2: Ware kennis en begrip van God se genade dra vrug in ons lewens.  Inleiding Broers en susters, hoe gereeld bid ons vir […]

Jona 1:1-16

Teksgedeelte: Jona 1:1-16 Fokusgedeelte: Jona 1:1-3 Tema: God roep ons en ons moet gehoorsaam wees aan daardie roeping. Hoofpunt 1: God roep ons. Hoofpunt 2: Ons moet aan ons roeping van God gehoorsaam wees. Inleiding Broers en susters, vra ons genoeg vir onsself die vraag: lewe ons gehoorsaam aan die Here? Lewe ons gehoorsaam aan […]

Hebreërs 6:13-20

Teksgedeelte: Hebreërs 6:13-20 Fokusgedeelte: v18 -v19 Tema: God se belofte en eed dat Hy sy woord gestand sal doen, spoor ons aan tot ʼn onbeweeglike hoop wat dien as ons lewensanker. Hoofpunt 1: God maak ʼn belofte en lê ʼn eed af dat Hy sy woord gestand sal doen. Hoofpunt 2: Dit spoor ons aan […]

Jesaja 9:1-7

Teksgedeelte: Jesaja 8:23- 9:6  (1983 vertaling) Fokusvers: v5 Tema: Christus het gekom en regeer as ewige koning waardeur Hy vir ons ewige uitkoms gee. Ons moet daarom op Hom vertrou, Hom dien en daarin troos vind. Hoofpunt 1: Christus het gekom en regeer as ewige koning waardeur Hy vir ons ewige uitkoms gee. Hoofpunt 2: […]

1 Korintiërs 13

Skriflesing: 1 Korintiërs 12:29-13:13 Fokusverse: 2,13 Tema: Die Here het vir ons gawes en selfopofferende liefde gegee waarmee ons mekaar moet dien, anders is ons niks. Hoofpunte: Inleiding Broers en susters, liefde is vir ons as mense so belangrik. Dit is iets wat ons almal nodig het. Dit vorm so ʼn sentrale deel van ons […]