Genesis 50: 15-21

Teksgedeelte: Genesis 50:15-21 (1983) Fokusgedeelte: Genesis 50:19-21 (1983) Tema: In God se voorsienigheid gebruik Hy die slegte dade van mense om redding te bewerkstellig. Hoofpunt 1: God bewerkstellig redding deur die slegte dade van mense. Hoofpunt 2: Ons moet in sy voorsienigheid rus en vrede vind selfs ten midde van die slegte. Agtergrond voor preek […]
Handelinge 20:1-16

Teksgedeelte: Handelinge 20:7-12 (1983) Fokusgedeelte: v7 (1983) Belydenis: HBK So. 38 V&A 103 Tema: God gee ons ʼn rusdag om Hom te dien. Hoofpunt 1: God gee ons ʼn rusdag. Hoofpunt 2: Hy gee ons ʼn rusdag om Hom te dien. Inleiding Broers en susters, ʼn bekende Amerikaanse kerkhistorikus het onlangs gesê hy reken dat, […]