Filippense 3: 1-16

Teksgedeelte: Filippense 3:1-16 (1983) Fokusgedeelte Filippense 3:3 (1983) Tema: Ons is deur Christus gered, daarom vertrou ons op Hom en dien ons God deur sy Gees. Hoofpunt 1: Ons is deur Christus gered. Hoofpunt 2: Ons vertrou op Hom en dien God deur sy Gees. Inleiding Broers en susters, hierdie is die laaste Sondag van […]

Jesaja 61:1-3, Lukas 4: 14- 30

Teksgedeelte: Jesaja 61: 1-3,  Lukas 4:14-30 Fokusgedeelte: Lukas 4:21 Tema: Jesus Christus het gekom en ons moet Hom volg. Hoofpunt 1: Jesus Christus het gekom. Hoofpunt 2: Ons moet Hom volg. Inleiding Broers en susters, met Kersfees vier ons ons Here Jesus Christus se koms, maar hoekom is dit belangrik? Hoekom is dit iets wat […]

Genesis 41:1-57

Teksgedeelte: Genesis 41:1-57 Fokusgedeelte: v25 Tema: Ons almagtige God verhef sy dienaar tot seën van die wêreld. Hoofpunt 1: Ons almagtige God verhef sy dienaar. Hoofpunt 2: Hy verhef sy dienaar tot seën van die wêreld. Inleiding Broers en susters, ons nader nou die einde van die jaar. Wanneer ons terugkyk op die jaar, kan […]

Johannes 11:1-46

Teksgedeelte: Joh. 11:1-46 (1983) Fokusvers: v25-v26 Tema: Jesus is die opstanding en die lewe tot die heerlikheid van God en daarom moet ons in Hom glo. Inleiding Broers en susters, in die laaste preek in hierdie reeks kyk ons na die laaste wonderteken van Jesus wat Johannes neergeskryf het in sy evangelie. Hierdie wondertekens bou […]