Joh. 14: 1-14

Teksgedeelte: Johannes 14: 1-31 Fokusgedeelte: Johannes 14: 6 Tema: Jesus is die weg, die waarheid en die lewe. Niemand gaan na die Vader toe behalwe deur Hom nie. Hoofpunt 1: Jesus is die weg, die waarheid en die lewe. Hoofpunt 2: Niemand gaan na die Vader toe behalwe deur Hom nie. Inleiding Broers en susters, […]

Habakuk 2:1-20

Teksgedeelte: Habakuk 2:1-20 (1983) Fokusgedeelte: Habakuk 2:4 (1953) Tema: God sal die regverdige deur hul geloof laat lewe. Hoofpunt 1: God sal ons laat lewe. Hoofpunt 2: Ons moet deur ons geloof lewe. Inleiding Broers en susters, een van die moeilikste dinge wat ʼn gelowige moet leer doen, is om te leer hoe om te […]

1 Kor. 12: 1-6

Teksgedeelte: 1 Kor. 12: 1-6 Fokusgedeelte: 1 Kor. 12: 3 Belydenis: HK So. 20 V&A 53 Tema: Die Heilige gees werk geloof in my waarin ek moet lewe. Hoofpunt 1: Die Heilige Gees werk geloof in my. Hoofpunt 2: Ek moet in geloof lewe.   Inleiding Broers en susters, hoe dink ons oor die Heilige […]

Kol. 3: 1-17

Teksgedeelte: Kol. 3:1-17 Fokusgedeelte: Kol 3:1 Tema: Omdat God ons in Christus opgewek het, moet ons soek na die dinge daarbo. Hoofpunt 1: God het ons in Christus opgewek. Hoofpunt 2: Ons moet soek na die dinge daarbo. Inleiding Broers en susters, wat is werklik ons doel hier op aarde? Waarheen is ons op pad? […]