Habakuk 3:1-19

Teksgedeelte: Habakuk 3:1-19 Fokusgedeelte: Habakuk 3:17-18 Tema: Al verloor ek alles, sal ek steeds bly wees in die Here. Hoofpunt 1: Al verloor ek alles… Hoofpunt 2: Ek sal bly wees in die Here. Inleiding Broers en susters, die mens is deurlopend op soek na vreugde en geluk. Dit is vir die meeste mense wat […]
1 Kor. 12: 12-27

Teksgedeelte: 1 Korintiërs 12: 12-27 (1983) Fokusvers: 1 Korintiërs 12:27 (1983) Belydenis: HK So. 21 V&A 54-55 Tema: In Christus is ons een liggaam met verskillende lede wat Hom op verskillende maniere dien. Hoofpunt 1: In Christus is ons een liggaam. Hoofpunt 2: Ons moet as verskillende lede op verskillende maniere Hom dien. Inleiding Broers […]
Psalm 150

Teksgedeelte: Ps. 150 Fokusgedeelte: Ps. 150: 6 Tema: Laat alles wat asem het die Here loof! Hoofpunt 1: Die Here moet geloof word Hoofpunt 2: Die lof van die Here moet versprei tot by alles wat Asem het Inleiding Broers en susters. Op ʼn naweek soos hierdie een, is daar nie ʼn meer gepaste Psalm […]
Kolossense 3:18-4:1

Teksgedeelte: Kolossense 3:18 tot Kolossense 4:1 Fokusgedeelte: Kolossense 3:23 Tema: Omdat ons kinders is van God, werk ons van harte vir Hom en nie vir mense nie. Hoofpunt 1: Ons is kinders van God. Hoofpunt 2: Ons werk vir God en nie vir mense nie. Inleiding Broers en susters, baie mense sien hiërargie amper altyd as sleg. Vir […]