Psalm 127

Teksgedeelte: Psalm 127 (1953 vertaling) Fokusvers: Psalm 127:1-2 (1953 vertaling) Tema: God is die skepper en onderhouer van die heelal en ons moet ons afhanklikheid van Hom besef en erken. Hoofpunt 1: God is die skepper en onderhouer van die heelal. Hoofpunt 2: Ons moet ons afhanklikheid van Hom besef en erken. Inleiding Op hierdie […]

1 Kor. 15:35-58

Teksgedeelte: 1 Kor. 15:35-58 (1983) Fokusvers: 1 Kor. 15: 51-55. Sondagsafdeling: Sondag 21&22 V&A 56-58 Tema: God skenk aan ons die vergifnis van ons sonde, die opstanding uit die dode en die ewige lewe waarin ons troos moet vind en waarvoor ons Hom vir ewig moet prys. Hoofpunt 1: God skenk aan ons die vergifnis […]

Kol. 4:2-18

Teksgedeelte: Kolossense 4:2-18 (1983) Fokusgedeelte: Kolossense 4:2-6 (1983) Tema: As kinders van God moet ons tot Hom bid en van Hom getuig. Hoofpunt 1: Ons is kinders van God. Hoofpunt 2: Ons moet tot Hom bid. Hoofpunt 3 Ons moet van Hom getuig. Inleiding Broers en susters, om te kommunikeer is een van die belangrikste […]