Genesis 39:1-23

Teksgedeelte: Genesis 39:1-23 (1983) Fokusgedeelte: v2, v19-v21 (1983) Tema: God is met ons in tye van voorspoed en teëspoed. Hoofpunt 1: God is met ons in tye van voorspoed. Hoofpunt 2: God is met ons in tye van teëspoed. Inleiding Broers en susters, het dit al vir jou gevoel asof God jou verlaat het? Asof […]
Jesaja 44:6-23

Teksgedeelte: Jesaja 44:6-23 Fokusgedeelte: v6, v21-v22 Belydenis: Sondag 34 V&A 92-95 Tema: God is die enigste God en daarom moet ons Hom alleen dien. Hoofpunt 1: God is die enigste God. Hoofpunt 2: Ons moet Hom alleen dien. Inleiding Broers en susters, wat is werklik die belangrikste ding in jou lewe? Wat is jou eerste […]