Lukas 19:29-44

Teksgedeelte: Lukas 19:29-44 Fokusgedeelte: Lukas 19:38- 40 Tema: Christus is koning en ons moet Hom loof. Hoofpunt 1: Christus is Koning Hoofpunt 2: Ons moet Hom loof Inleiding Broers en susters, lyk jou lewe radikaal anders omdat jy vir Christus dien en dien jy Hom vir wie Hy is of vir wie jy wil hê […]

Romeine 8: 31-39

Teksgedeelte: Romeine 8:31-39 Fokusgedeelte: Romeine 8:32 Tema: Omdat God sy seun vir ons gegee het vind ons sekerheid in sy liefde.   Hoofpunt 1: God het sy seun vir ons gegee Hoofpunt 2: Ons vind sekerheid in sy liefde Inleiding Broers en susters, vrees, onsekerheid en onrustigheid is alles dinge wat ons as mense baie […]

Psalm 103

Teksgedeelte: Psalm 103 (1953) Fokusgedeelte: Psalm 103:10-13 (1953) Tema: Die Here vergewe ons sondes en daarom vrees ons Hom. Hoofpunt 1: Die Here vergewe ons sondes Hoofpunt 2: Daarom vrees ons Hom Inleiding Broers en susters, wanneer jy verkeerd teen iemand opgetree het, of wanneer iemand verkeerd teenoor jou opgetree het, is ons as mense […]

Klaagliedere 3:1-51

Teksgedeelte: Klaagliedere 3:1-51 (2020) Fokusgedeelte: Klaagliedere 3:24 (2020) Tema: Die Here is ons erfdeel, daarom hoop ons op Hom Hoofpunt 1: Die Here is ons erfdeel Hoofpunt 2: Ons hoop op Hom Agtergrond voor die lees van die teksgedeelte Klaagliedere is ʼn reeks liedere of gedigte wat geskryf is nadat Jerusalem en die tempel vernietig […]