Hebreërs 10: 32 – 39

Skrifgedeelte: Hebreërs 10: 32 – 39 Fokusverse: Hebreërs 10: 38 en 39 Tema: Egte Geloof verseker vryspraak maar verg inspanning. Deins jy hiervoor terug of volhard jy daarin? Inleiding Vandag kyk ons ‘n bietjie terug deur die geskiedenis om te sien hoe ons medegelowiges moeilike tye deurgemaak het. Ons kyk vanoggend spesifiek hierna, omdat ons […]

Haggai 2: 1 – 23

Skriflesing: Haggai 2: 1 – 23 Fokusverse: Haggai 2: 4, 5 en 9 Tema: Skep moed en moenie bang wees nie, want die Heilige Gees sal altyd by julle bly – totdat die tyd van die Toekoms-tempel aanbreek Inleiding Ons almal weet hoe dit voel om moedeloos te wees. Wanneer dit voel asof niks in […]

Haggai 1: 1 – 15

Skrifgedeelte: Haggai 1: 1 – 15 Fokusgedeelte: Haggai 1: 7 en 8 Tema: God se Huis moet herbou word tot sy lof en eer. Let jy op? Is jy deel? Inleiding Baie mense sê: “Ons lewe nou in ‘n tyd van ‘n nuwe normaal.” Die COVID-19 pandemie het veroorsaak dat ons “anders” oor alles in […]