Galasiërs 4: 1 – 7
Skrifgedeelte: Galasiërs 4: 1 – 7 Fokusvers: Galasiërs 4: 6 Heidelbergse Kategismus Sondag 13 Tema: Ons Here, Jesus Christus, maak van ons kinders van God Inleiding Vanoggend word ons weer deur die Here se Woord getroos met ‘n baie kosbare Boodskap. Omdat dit só ‘n spesiale Boodskap is, word dit nie nét hier, in Galasiërs […]
Handelinge 4: 1 – 20
Skrifgedeelte: Handelinge 4: 1 – 20 Fokusvers: Handelinge 4: 12 Heidelbergse Kategismus Sondag 11 Vraag: Waarom word die Seun van God genoem: Jesus, wat Verlosser beteken? Antwoord: Omdat Hy ons van al ons sondes verlos en by niemand anders enige saligheid te soek of te kry is nie. Vraag: Glo die mense wat hulle saligheid […]
Lukas 1: 26 – 56
Skriflesing: Lukas 1: 26 – 56 Fokusvers(e): Lukas 1: 37; 46 – 48 Tema: God openbaar sy almag teenoor geringe mense en ontvang alle eer Inleiding Hierdie is ‘n tyd waarop ons, as gelowiges, onsself op die Kerstyd voorberei. Stadig maar seker raak ons al meer bewus van die Feesseisoen. Omdat ons ernstig oor ons […]