Esegiël 13: 1 – 13

Skrifgedeelte: Esegiël 13: 1 – 13 Fokusverse: Esegiël 13: 6 – 8 Tema: God toon sy almag aan valse profete sodat hulle kan besef dat Hý die Here is. Inleiding Soos ons die meeste van ons nou al teen dié tyd weet, was Esegiël ‘n profeet tydens die Babiloniese Ballingskap. Hy moes die Here se […]

Esegiël 3: 12 – 21

Skrifgedeelte: Esegiël 3: 12 – 21 Fokusvers: Esegiël 3: 17 Tema: God roep ons om ons naaste te waarsku. Inleiding Het jy al ooit gewonder hoe om iemand te hanteer wat opsetlik sonde doen? Iemand wie jy ken, laster bv. dalk gereeld tydens julle gesprekke. Jou kollega by die werk, word ewe skielik ‘n ateïs. […]

Esegiël 2: 1 – Esegiël 3: 11

Skrifgedeelte: Esegiël 2: 1 – Esegiël 3: 11 Fokusverse: Esegiël 2: 4 en 5 Tema: Die Here rus gelowiges ten volle toe sodat ons die uitdagings van 2023 kan hanteer. Inleiding Byna seshonderd jaar vóór Christus se geboorte word Esegiël, as profeet, geroep. Maar wat Esegiël en ‘n paar ander profete uniek gemaak het, was […]