Mattheus 9: 9-13

Teksgedeelte: Mattheus 9:9-13 Fokusvers: v 9,12-13 Tema: Christus roep sondaars om Hom te volg Hoofpunt 1: Christus roep sondaars Hoofpunt 2: Ons volg hom Inleiding Broers en susters, vandag het ons die besondere groot voorreg om die Heilige Nagmaal te vier. Die nagmaal is een van die twee sakramente wat die Here vir ons ingestel […]

Rom. 12:1-8

Rom. 12:1-8 Teksgedeelte: Rom. 12:1-8 Fokusvers: v1 Tema: Op grond van God se groot ontferming moet ons onsself aan Hom gee as lewende, heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Hoofpunt 1: God het Homself grootliks oor ons ontferm Hoofpunt 2: Daarom moet ons onsself gee as lewende heilige offers. Hoofpunt 3: Hoe gee ons […]

Genesis 22:1-19

Teksgedeelte: Genesis 22:1-19 Fokusvers: v14 Die Here voorsien ʼn offerlam sodat sy mense kan lewe. Hoofpunt 1: Die Here voorsien aan Abraham Hoofpunt 2: Die Here voorsien aan Isak Hoofpunt 3: Die Here voorsien aan ons sodat ons kan lewe.  Inleiding Waarom sou God, Hy wat die bron is van alles wat goed is, vir […]