Matt. 5: 13-16

Teksgedeelte: Matt. 5:13-16 Fokusvers: Matt. 5:13-16 Tema: God maak ons die sout van die aarde en die lig vir die wêreld, sodat die mense ons goeie werke kan sien en Hom kan verheerlik.  Hoofpunt 1: God maak ons die sout van die aarde en die lig van die wêreld. Hoofpunt 2: Mense moet ons goeie […]

1 Korintiërs 11: 17-3

Teksgedeelte: 1 Korintiërs 11: 17-34 Fokusgedeelte: 1 Korintiërs 11: 23-26 Belydenis: HK So 28. V&A 75 – 77 Tema: Die Here gee vir ons die nagmaal om dit te vier ter herinnering en bevestiging van dit wat Hy vir ons gedoen het. Hoofpunt 1: Die Here gee vir ons die nagmaal. Hoofpunt 2: Ons moet […]

Psalm 118

Teksgedeelte: Ps. 118: 1-29 Fokusvers: v22 Tema: Die Here is goed, sy goedertierenheid is tot in ewigheid en daarom moet ons Hom loof. Hoofpunt 1: Die Here is goed, daarom moet ons Hom loof. Hoofpunt 2: Sy goedertierenheid is tot in ewigheid, daarom moet ons Hom loof. Inleiding Broers en susters, het u al ooit […]