Hebreërs 6:13-20

Teksgedeelte: Hebreërs 6:13-20 Fokusgedeelte: v18 -v19 Tema: God se belofte en eed dat Hy sy woord gestand sal doen, spoor ons aan tot ʼn onbeweeglike hoop wat dien as ons lewensanker. Hoofpunt 1: God maak ʼn belofte en lê ʼn eed af dat Hy sy woord gestand sal doen. Hoofpunt 2: Dit spoor ons aan […]
Jesaja 9:1-7

Teksgedeelte: Jesaja 8:23- 9:6 (1983 vertaling) Fokusvers: v5 Tema: Christus het gekom en regeer as ewige koning waardeur Hy vir ons ewige uitkoms gee. Ons moet daarom op Hom vertrou, Hom dien en daarin troos vind. Hoofpunt 1: Christus het gekom en regeer as ewige koning waardeur Hy vir ons ewige uitkoms gee. Hoofpunt 2: […]
1 Korintiërs 13

Skriflesing: 1 Korintiërs 12:29-13:13 Fokusverse: 2,13 Tema: Die Here het vir ons gawes en selfopofferende liefde gegee waarmee ons mekaar moet dien, anders is ons niks. Hoofpunte: Inleiding Broers en susters, liefde is vir ons as mense so belangrik. Dit is iets wat ons almal nodig het. Dit vorm so ʼn sentrale deel van ons […]