Genesis 37:1-36

Teksgedeelte: Genesis 37:1-36 Fokusgedeelte:  Genesis 37:26-27 Tema: God is in beheer, ook ten midde van ons haat. Hoofpunt 1: God is in beheer. Hoofpunt 2: God is in beheer ten midde van ons haat. Inleiding Broers en susters, ʼn vraag wat ons vir onsself kan vra, nadat ons gelees het van in ʼn gebeurtenis soos […]

Ef. 4:17-32

Skriflesing: Ef. 4: 17-32 (1983) Teksvers: Ef. 4: 22-24 (1983) Heidelbergse Kategismus: Sondag 33 Tema: God bewerk ware bekering in ons en daarom kan en moet ons goeie werke doen. Hoofpunt 1: God bewerk ware bekering in ons. Hoofpunt 2: Omdat God bekering in my bewerk het, kan en moet ek nou goeie werke doen. […]

Johannes 4:46-54

Teksgedeelte: Johannes 4:46-54 (1983) Fokusvers: v53 (1983) Tema: Jesus is die een wat lewe gee, daarom moet ons in Hom glo. Hoofpunt 1: Jesus is die een wat lewe gee Hoofpunt 2: Ons moet in Hom glo. Inleiding Wat glo jy oor Jesus? Wat glo jy regtig oor Hom? Glo jy regtig dat Hy die […]