Psalm 51

Teksgedeelte: Psalm 51(1953) Fokus vers: v19(1953) Tema: God verag nie ʼn gebroke hart en ʼn verslae gees nie. Hoofpunt 1: God verag ons nie Hoofpunt 2: Ons moet ʼn gebroke hart en ʼn verslae gees hê oor ons sonde. Inleiding Broers en susters, is ons werklik hartseer oor ons sonde of is ons heeltemal afgestomp […]
Filippense 4:10-23

Teksgedeelte: Filippense 4:10-23 (1953) Fokusvers: Filippense 4:12-13 (1953) Tema: God gee in Christus vir ons krag sodat ons alle lewensomstandighede met tevredenheid tegemoet kan gaan Inleiding Ons fokusvers vandag is ʼn baie bekende vers in die Bybel. Baie van ons ken waarskynlik die vers uit ons koppe uit. Dit word veral gebruik op sosiale media […]
1 Pet. 2:11-17

Teksgedeelte: 1 Pet. 2:11-17 (1983) Fokusgedeelte: 1 Pet. 2: 13-14 (1983) Geloofsbelydenis: HK So. 39 V&A 104 Tema: God het ons gered om Hom te dien, daarom moet ons hulle eer wat God oor ons aangestel het. Hoofpunt 1: God het ons gered om Hom te dien Hoofpunt 2: Ons moet hulle eer wat God […]
Lukas 24:13-35

Teksgedeelte: Lukas 24:13–35 Fokusgedeelte: Lukas 24:32 Tema: Die lewende Skrif gee vir ons brandende harte Hoofpunt 1: Die Skrif lewe. Hoofpunt 2: Die lewende Skrif gee vir ons harte wat brand Inleiding Broers en susters, wat is die beste ding wat jy vir iemand kan doen in hierdie lewe? Wat is werklik die heel beste […]
Levitikus 16

Teksgedeelte: Levitikus 16 Fokusgedeelte: Levitikus 16:30 Tema: Christus het ons sondes op Homself geneem en ons moet daarin rus Hoofpunt 1: Christus het ons sondes op Homself geneem Hoofpunt 2: Ons moet daarin rus Inleiding Broers en susters, dit is vandag Goeie Vrydag. Ons vier vandag ons Here Jesus Christus se kruisiging. Jesus se kruisiging […]