2 Samuel 7: 1 – 16
Skrifgedeelte: 2 Samuel 7: 1 – 16 Fokusgedeelte: 2 Samuel 7: 5 – 7 Tema: Omdat God alomteenwoordig is, lyk die huise waarin Hy woon, anders as wat ons dink. Inleiding ‘n Lidmaat het vir my in die week gesê dat ons nou iets moet dóén aan die feit dat ons nie meer eredienste kan […]
Deuteronomium 6: 1 – 25
Teksgedeelte: Deuteronomium 6: 1 – 25 Fokusverse: Deuteronomium 6: 4 – 9 Tema: Slégs God is die Here. Herinner jouself konstant aan jou liefde vir Hom. Inleiding Die volk, Israel, is nou in die middel van die Woestyn. Hulle is dankbaar dat die Here hulle uit die mag van die wrede Egiptenaars gered het, maar […]
Markus 16: 1 – 15
Teksgedeelte: Markus 16: 1 – 15 Fokusverse: Markus 16: 6 en 15 Tema: Jesus Christus het uit die dood uit opgestaan; vertel dit vir die hele mensdom! Inleiding Ons het die afgelope week die voorreg gehad om te kyk hoe ons Here, Jesus Christus sy laaste week op aarde deurgebring het. Ons het onsself ingeleef […]
Psalm 144
Teksgedeelte: Psalm 144 Fokusvers: Psalm 144: 2 Tema: Die Here is my Toevlug, my Redder en die Skild by wie ek skuil, maar hoe skuil ek by Hom? Inleiding In die Bybel – verál in die Ou-Testament – lees ons gereeld dat die Here ons Toevlug is. Ons kry byna dertig keer die belofte dat […]