Kolossense 4:2 – 18

Skrifgedeelte: Kolossense 4: 2 – 18 Fokusgedeelte: Kolossense 4: 2 tot 4 Tema: Wat moet ek doen wanneer my omstandighede my inperk? Inleiding Met die inperking wat nou al soveel maande aanhou begin baie van ons gefrustreerd raak. Ons wil gááag by ons geliefdes uitkom, maar dit is steeds byna onmoontlik. Sonder ‘n besonder goeie […]

Kolossense 3:12 – 4:1

Skrifgedeelte: Kolossense 3: 12 – 4: 1 Fokusgedeelte: Kolossense 3: 14 en 15 Tema: God roep ons tot naasteliefde op sodat ons ‘n volmaakte eenheid kan wees. Inleiding Is dit vir jou moeilik om ander mense lief te hê?  Wees eerlik met jouself en dink mooi hieroor na.  Om jou eie gesin en familie lief […]

Kolossense 3:1-11

14 Junie 2020 Skrifgedeelte: Kolossense 3: 1 – 11 Fokusgedeelte: Kolossense 3: 1 en 2 Tema: Christus het ons uit ons geestelike dood opgewek. Daarom bedink ons die dinge daar bó Inleiding Ons het in verlede week se preek gehoor hoe ons in verbondenheid met Christus lewe.  Ons het gehoor dat ons verbondenheid met Christus […]

Kolossense 2: 1 – 23

Skrifgedeelte: Kolossense 2: 1 – 23 Fokusvers(e): Kolossense 2: 6 – 8(a) Tema: Leef in verbondenheid met Christus sodat niemand julle met vals redenasies mislei nie! Inleiding Ons moet onthou dat Paulus besig is om hierdie brief vanuit die tronk te skryf. Hy sit daar in haglike omstandighede – eensaam en verlate – en tóg […]