Handelinge 17: 16 – 34

Skrifgedeelte: Handelinge 17: 16 – 34 Fokusvers: Handelinge 17: 23(b) – 25 Tema: Die Ware God is Skepper en Onderhouer van alle dinge. Wanneer ons Hom kén sal ons Hom reg aanbid Inleiding Paulus is steeds besig met sy Tweede Sendingreis. Verlede keer het ons gehoor hoe die apostels daar in die tronk van Filippi […]

Psalm 85: 1 – 14

Skrifgedeelte: Psalm 85: 1 – 14 Fokusverse: Psalm 85: 9 – 11 Tema: God se Woord bring vrede vir diegene wat Hom getrou dien. Wees opsoek na sy geregtigheid en vrede. Inleiding Ons land is aan die brand. Hierdie afgelope week het dit letterlik in verskillende provinsies van ons gebrand. Duisende Suid-Afrikaners stig brande en […]

Handelinge 16: 16 – 35

Skrifgedeelte: Handelinge 16: 16 – 35 Fokusgedeelte: Handelinge 16: 25 Tema: Selfs te midde van moeilike omstandighede blý God lofwaardig. Bring Hom dank en eer want (I)iemand luister. Inleiding Verlede week het ons weer God se wonderlike genade raakgesien. Ons het gehoor hoe die groter vergadering in Jerusalem tot die konklusie gekom het dat ‘n […]

Handelinge 15: 1 – 35

Skrifgedeelte: Handelinge 15: 1 – 35 Fokusvers: Handelinge 15: 11 Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 25 Tema: God red al sy kinders deur die genade van Jesus Christus. Moet nie verwarring toelaat nie. Inleiding Na ‘n suksesvolle eerste Sendingreis is die apostels, Paulus en Barnabas, terug in Antiogië. Hulle is weer by die gemeente wat hulle uitgestuur […]