Genesis 37: 12 – 36; 42: 1 – 10; 45: 1 – 13

Skrifgedeelte: Genesis 37: 12 – 36; 42: 1 – 10; 45: 1 – 13 Fokusverse: Genesis 45: 8 Tema: Wie bepaal jou lewenspad? Inleiding Het jy al ooit gehoor hoe iemand sy/haar lewensverhaal vir jou vertel, en nie vir een oomblik erkenning aan God gee nie? “Te danke aan my éie harde werk, het ek […]

Genesis 3: 8 – 24

Skrifgedeelte: Genesis 3: 8 – 24 Fokusverse: Genesis 3: 12 – 15 Tema: Die gevolge van die sonde bring hartseer en troos Inleiding Het jy al gehoor hoe iemand sê: “Indien God ‘goed’ is, hoekom laat Hy dit of dat toe?” “Indien God goed is, hoekom laat Hy toe dat my ouma aan kanker ly?”. […]

Handelinge 28: 16 – 31

Skrifgedeelte: Handelinge 28: 16 – 31 Fokusvers: Handelinge 28: 31 Tema: Wat dit behels om die koninkryk van God te verkondig Inleiding Die apostel, Paulus, is nou in die laaste fase van se aardse lewe. Hy is nou in die stad, Rome, waar hy voor die belangrikste Jode gaan verskyn. Ons lees al bykans deur […]

Handelinge 27: 1 – 44

Skrifgedeelte: Handelinge 27: 1 – 44 Fokusverse: Handelinge 27: 22 – 25 Tema: God is in beheer van ons lewe en bepaal ons toekoms. Daarom hou ons moed en vrees nie. Inleiding Hoe maak jy as die storms van die lewe, dit wat vir jou belangrik is, stukkend slaan? ‘n Groot gedeelte van jou lammers […]