Romeine 6: 1 – 14

Skriflesing: Romeine 6: 1 – 14 Fokusvers(e): Romeine 6: 6 en 7 Heidelbergse Kategismus Sondag 16 Tema: Om, as gelowige, te sterf bring troos. Inleiding In Sondag 16 vra die Kategismus ‘n baie goeie vraag: “Indien Jesus Christus rééds gesterf het, waarom is dit nodig dat óns ook moet sterf?” Regdeur hierdie jaar het dit […]

1 Kronieke 16: 1 – 36

Skrifgedeelte: 1 Kronieke 16: 1 – 36 Fokusgedeelte: 1 Kronieke 16: 10 en 11 Tema: Die Here se teenwoordigheid. Hoe reageer jy daarop? Inleiding Die afgelope paar Sondae het elkeen van ons diep onder die indruk gekom dat ons vól sonde is. Ons is aan die belangrikheid van die Here se Wet herinner en het […]

Romeine 3: 23 – 31

Skrifgedeelte: Romeine 3: 23 – 31 Fokusverse: Romeine 3: 25 en 26 Tema: Christus se offer-bloed bewerk versoening regdeur die geslagte Inleiding In verlede week se preek uit Romeine 3 het ons by die belangrikheid van die Here se Wet stilgestaan. Ons het gesien dat die Here in sy genade vir ons die Tien Gebooie […]

Romeine 3: 9 – 22

Skrifgedeelte: Romeine 3: 9 – 22 Fokusverse: Romeine 3: 19 en 20 Tema: God gee sy Wet tot gelowiges se voordeel. Het ons die regte ingesteldheid teenoor die Wet? Inleiding So baie mense het ‘n negatiewe konnektasie met God se Wet. Baie ongelowiges meen dat God te stréng in sy Wet is. Hulle meen dat […]