Jesaja 60: 13 – 22
Skriflesing: Jesaja 60: 13 – 22 Fokusvers: Jesaja 60: 16 en 19 Tema: Jesus Christus as Redder, Verlosser en Ewige Lig Inleiding In gister se Kersboodskap is baie van ons opnuut herinner aan dit waaroor Kersfees wérklik gaan. Die verskillende kleure en ontwerpe van die kersliggies kan maklik ons aandag aflei van die geboorte van […]
Jesaja 60: 1 – 12
Skriflesing: Jesaja 60: 1 – 12 Fokusvers: Jesaja 60: 1 – 3 Tema: God bring Lig in duisternis sodat al sy kinders verlig word Inleiding Iets wat, buiten die familie en die geskenke en die lekker etes, tydens Kerstyd opvallend is, is die liggies. Rondom die kersboom en in die tuine en teen die huise […]
Mattheus 1: 1 – 25
Skrifgedeelte: Mattheus 1: 1 – 25 Fokusverse: Mattheus 1: 20 Heidelbergse Kategismus Sondag 14 Tema: Hoe reageer ek op een van die grootste, mees onverstaanbare, wonderwerke? Inleiding Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons onsself op Kersfees voorberei. Ons dink weer aan die geskenke en aan watter lekker geregte ons gaan maak […]
Deuteronomium 7: 1 – 11
Skriflesing: Deuteronomium 7: 1 – 11 Fokusvers: Deuteronomium 7: 7 Tema: Die Here het ons in ons geringheid lief, kom ons dien Hom met opregtheid. Inleiding “Groter, sterker, beter..” Die wêreld – verál die vermaaklikheids-wêreld – wil alle mense oorreed dat “groter” noodwendig “beter” is. Dit wil voorkom asof ‘n mens net belangrik is wanneer […]