Psalm 104: 1 – 18
Skrifgedeelte: Psalm 104: 1 – 18 Fokusvers: Psalm 104: 1 Tema: Wanneer die Skepping God se grootheid en heerlikheid aantoon, wil ons Hom loof! Inleiding Dié van ons wat gister se praatjie oor die God en die Wetenskap bygewoon het, het maar net weer onder die indruk van God se grootheid gekom. Wanneer ons na […]
Johannes 16: 5 – 15
Teksgedeelte:Johannes 16: 5 – 15 Fokusvers: Johannes 16: 7 Heidelbergse Kategismus Sondag 20 Tema: Wat glo jy van die Heilige Gees? Inleiding Ons leef in ‘n tyd waarin mense baie op die ervaring van dinge gefokus is. Wat jou ervaring van iets is, bepaal hoe jy daaroor voel. Wanneer mens bv. goeie diens in ‘n […]
2 Johannes 1: 1 – 13
Skrifgedeelte: 2 Johannes 1: 1 – 13 Fokusverse: 2 Johannes 1: 4 en 5 Tema: God bou sy kerk op Waarheid en Liefde. Is jy deel daarvan? Inleiding Binne 100 jaar ná die geboorte van Jesus Christus skryf die apostel, Johannes, hierdie tweede brief van hom. Hy rig hierdie brief aan “die uitverkore vrou en […]
Genesis 22: 1 – 19
Skrifgedeelte: Genesis 22: 1 – 19 Fokusvers: Genesis 22: 8(a) Tema: Die Here sal voorsien. Leef met geloof in 2022. Inleiding ‘n Nuwe jaar het vir elkeen van ons aangebreek. ‘n Nuwe jaar met nuwe geleenthede. Baie van ons is opgewonde omdat hierdie jaar soos ‘n skoon bladsy voor ons uitgestrek lê. Meeste van ons […]