Deuteronomium 18: 9 – 22

Skrifgedeelte: Deuteronomium 18: 9 – 22 Fokusvers: Deuteronomium 18: 15 Tema: Luister na die Here se profeet! Inleiding Van die vroegste tye af ontvang die volk, Israel, die belofte van ‘n herstelde toekoms. Al was hierdie volk sélf deur die Here uitgekies om sy kinders te wees, was hulle nie aan bewind nie. Weens ‘n […]

Mattheus 13: 24 – 30 en 36 – 43

Skrifgedeelte: Mattheus 13: 24 – 30 en 36 – 43 Fokusvers: Mattheus 13: 37 – 39 Tema: Christus laat die koring groei met ‘n doel. Hy laat ook die onkruid groei met ‘n vérdere doel. Inleiding In verlede week se preek het ons by die gelykenis van die Saaier stilgestaan. Dit is ‘n totaal ánder […]

2 Korintiërs 1: 12 – 22

Skrifgedeelte: 2 Korintiërs 1: 12 – 22 Fokusgedeelte: 2 Korintiërs 1: 18 – 20 Heidelbergse Kategismus Sondag 52 (Vraag en antwoord 128 en 129) Tema: Deur Christus is ál God se beloftes waar en seker. Verkondig dit tot lof en eer van God! Inleiding Ons het die afgelope paar weke die voorreg gehad om, as […]

Mattheus 13: 1 – 9 en 18 – 23

Skrifgedeelte: Mattheus 13: 1 – 9 en 18 – 23 Fokusvers: Mattheus 13: 23 Tema: Hoe word daar op die saad van die Evangelie gereageer? Inleiding Die meeste van ons is opgewonde oor die nuwe seisoen wat besig is om rondom ons aan te breek. Baie van ons kan nie wág vir die koue dae […]