Efesiërs 4: 17 – 24
Skrifgedeelte: Efesiërs 4: 17 – 24 (2020-Vertaling) Fokusvers: Efesiërs 4: 24 (2020-Vertaling) Tema: Vir ons om aan God gehoorsaam te wees, moet die ou mens sterf en die nuwe mens opstaan. Inleiding Wanneer ‘n mens vir ‘n gelowige sou vra: “Wat is, volgens jou, die belángrikste ding wat ‘n Christen moet doen?” “Wat dink jy […]
Romeine 8: 1 – 23
Skrifgedeelte: Romeine 8: 1 – 23 Fokusverse: Romeine 8: 22 en 23 Tema: Beide die skepping én gelowiges sug totdat God ons van hierdie verganklikheid bevry. Inleiding Reeds in 2007 is beurtkrag vir die eerste keer geïmplementeer – álle Suid-Afrikaanse huisgesinne sit dus nou al sestien jaar met hierdie probleem. Wanneer ons deur ons land […]
Jesaja 45: 14 – 25
Skrifgedeelte: Jesaja 45: 14 – 25 Fokusvers: Jesaja 45: 21 Tema: God kondig sy Verlossing lánkal reeds aan. Het jy dit al gehoor? Inleiding Was jy ook al daarvan beskuldig dat jy hoor, maar nie luister nie? Baie keer sal ons dit vir ons tiener-kinders sê: “Ek het vir jou gesê dit gevaarlik is, maar […]
1 Petrus 1: 17 – 25; 1 Petrus 2: 11 en 12
Skriflesing: 1 Petrus 1: 17 – 25; 1 Petrus 2: 11 en 12 (1983 Vertaling) Fokusvers: 1 Petrus 1: 19, 1 Petrus 2: 11 en 12 (1983 Vertaling) Tema: Jesus Christus koop ons los om burgers van die hemel te wees. Inleiding Ons het verlede week gehoor dat God heilig is. Ons het óók gehoor […]