Psalm 84
Teksgedeelte: Psalm 84 Fokusvers: v6 Tema: Die Here gee vir ons krag op pad na sy lieflike woninge. Hoofpunt 1: Ons smag na die Here se lieflike woninge. Hoofpunt 2: Die Here gee vir ons krag op pad na sy lieflike woninge. Inleiding Broers en susters, smag ons na die teenwoordigheid van die Here? Is […]
Johannes 13: 1-7
Teksgedeelte: Johannes 13:1-17 Fokusvers: V14 Tema: Christus het ons gedien, skoongewas en deel gemaak van Hom, daarom moet ons ook die mense rondom ons dien. Hoofpunt 1: Die nederige gesindheid van ʼn dienskneg waarmee Christus ons gedien het. Hoofpunt 2: Hierdie bediening behels dat Hy ons heeltemal skoon gewas het en deel gemaak het van […]
Haggai 1:1-15
Teksgedeelte: Haggai 1:1-15 Fokusgedeelte: Haggai 1: 13,14 Tema: Die Here gee ons die krag om sy tempel te bou om ons beswil. Hoofpunt 1: Die Here gee ons krag. Hoofpunt 2: Die Here gee ons die krag om sy huis te bou tot ons beswil. Inleiding Broers en susters, is dit soms vir u moeilik […]
2 Korintiërs 1:3-11
Teksgedeelte: 2 Korintiërs 1:3-11 Fokusgedeelte: 2 Korintiërs 1: 3 Tema: God bemoedig ons in ons in moeilikhede sodat ons ander kan bemoedig en kan leer om op Hom alleen te vertrou. Hoofpunt 1: God bemoedig ons in ons in moeilikhede. Hoofpunt 2: God bemoedig ons in ons in moeilikhede sodat ons ander kan bemoedig. Hoofpunt […]