2 Tim 3:1 – 2 Tim 4:8
Teksgedeelte: 2 Tim 3:1 – 2 Tim 4:8 Fokusgedeelte: 2 Tim 3: 16-17 Tema: Die hele Skrif is deur God uitgeasem om in die waarheid te onderrig, sodat ons wat in diens van God staan, volkome toegerus sal wees vir elke goeie werk wat ons moet doen. Hoofpunt 1: Die hele Skrif is deur God […]
Eksodus 32: 1-35
Teksgedeelte: Eksodus 32:1-35 Fokusgedeelte: Eksodus 32: 30-32 Tema: God is die enigste ware God en Hy vereis dat ons Hom alleen dien en nie afgode nie. Hoofpunt 1: God is die enigste ware God. Hoofpunt 2: God vereis dat ons Hom alleen dien en nie afgode nie. Inleiding Broers en susters, in vanoggend se Skrifgedeelte […]
Mattheus 14:22-33
Teksgedeelte: Mattheus 14:22-33 Fokusvers: v31 Tema: God red ons ten spyte van ons kleingeloof, daarom moet ons in ons geloof groei. Hoofpunt 1: God red ons ten spyte van ons kleingeloof. Hoofpunt 2: Ons moet daarom in ons geloof groei. Inleiding Broers en susters, om te sukkel met kleingeloof is deel van die lewe van […]
Efesiërs 1: 3-14
Teksgedeelte: Ef. 1:3-14 Fokusvers: V:3 Belydenis: HK So. 8 V&A Tema: Die Vader het ons geskep deur Christus, deur wie ons verlos is, sodat ons deur die Heilige Gees kan groei in heiligmaking tot eer van God. Inleiding Aangesien daar net een God is, waarom praat ons dan van die Vader, Seun en Heilige Gees? […]