Lukas 1: 57 – 80
Skriflesing: Lukas 1: 57 – 80 Fokusvers: Lukas 1: 68 en 69 Tema: “God soek sy volk op om hulle uit ellende te verlos, daarom is Hy lofwaardig!” Inleiding Ons leer al vroeër in Lukas 1 vir Sagaria ken. Ons hoor dat hy ‘n priester was wat gereeld in die tempel diens gaan doen het. […]
Jesaja 43: 1 – 7 en Kolossense 2: 6 – 15
Skriflesing: Jesaja 43: 1 – 7 en Kolossense 2: 6 – 15 Fokusverse: Jesaja 43: 1 en Kolossense 2: 12 Tema: God roep sy kinders op die naam en bind hulle aan Homself vas: die Doop is die teken daarvan. Inleiding Wat maak vandag se erediens anders as al die ander? Wat maak ‘n doop […]
Jesaja 35: 1 – 10
Skriflesing: Jesaja 35: 1 – 10 Fokusvers: Jesaja 35: 3 en 4 Tema: Wanneer ons die Here werklik kén, dan sal ons mekaar kan versterk en bemoedig. Inleiding Hierdie tyd van die jaar is gekenmerk vir ‘n moeilike tyd. Die jaar is so te sê verby, maar tog is daar nog so baie dinge wat […]
Romeine 10: 1 – 15
Skriflesing: Romeine 10: 1 – 15 Fokusvers: Romeine 10: 9 Tema: God bring ons tot innerlike én uiterlike Geloofsbelydenis Inleiding As ons nou hier by die kerk sou uitstap en vir ‘n klomp mense vra aan watter geloofsgroep hulle behoort, dan sou die meeste mense sê dat hulle Christene is. Die meeste mense sal dadelik […]
Psalm 41: 1 – 14 (2020 Vertaling)
Skriflesing: Psalm 41: 1 – 14 (2020 Vertaling) Fokusvers: Psalm 41: 10 (2020 Vertaling) Tema: Die seer wat skinder veroorsaak Inleiding Elkeen van ons weet hoe dit voel wanneer iemand van ons skinder. Jy sien twee of drie mense lag en gesels lekker saam, en as jy nader stap om saam te gesels hou hulle […]