Filippense 4: 2 – 9
Skriflesing: Filippense 4: 2 – 9 (2020-Vertaling) Fokusverse: Filippense 4: 6 en 7 (2020-Vertaling Tema: Wanneer mens ‘n lewende verhouding met God het, dan ontvang ‘n mens vrede van God. Wáre vrede is alleen in Christus moontlik. Inleiding Elke mens op aarde is opsoek na vrede vir sy/haar gemoed. Mens se geskiedenis, jou bankbalans, agtergrond […]
Johannes 14: 1 – 20
Skrifgedeelte: Johannes 14: 1 – 20 (1983-Vertaling) Fokusvers: Johannes 14: 1, 16 (1983-Vertaling) Tema: Wanneer ons ontsteld word troos God se Woord ons sodat ons nie meer ontsteld sal wees nie. Inleiding Ons Here, Jesus, is besig met sy heel laaste gesprek met sy dissipels. Dit wat ons hier, in Johannes 14, lees, vorm deel […]
Daniël 2: 1 – 30; 47
Skrifgedeelte: Daniël 2: 1 – 30; 47 Fokusverse: Daniël 2: 28, 47 Tema: In benoudheid en onrus kan ons ánder aan God se Hoop en Verlossing herinner Inleiding In verlede week se preek is elkeen van ons getroos oor dít wat ons kan doen wanneer ons sélf deur iets traumaties moet werk. Baie keer kan […]
Psalm 42: 1 – 12
Skrifgedeelte: Psalm 42: 1 – 12 (2020-Vertaling) Fokusvers: Psalm 42: 6 Tema: In benoudheid en onrus kan ons onssélf aan God se Hoop en Verlossing herinner Inleiding As ‘n mens fyn op ander mense ingestel is, sal jy gou agterkom wat daardie mense plá of wat hulle gelúkkig maak. Wanneer ‘n mens fyn op ‘n […]
Psalm 139: 1 – 18
Skrifgedeelte: Psalm 139: 1 – 18 (1983-Vertaling) Fokusvers: Psalm 139: 14 (1983-Vertaling) Tema: God skep en onderhou sy kinders op ‘n wonderbaarlike manier. Inleiding In Psalm 139 leer ons soveel verskillende eienskappe van God ken. Eerstens leer ons sy Alwetendheid ken wanneer die Psalmdigter sê: “U is die Een wat my sit en my opstaan […]